Monday, 15 August 2016 14:38

Oefenlopie in Windhoek

Written by
Kookspan in Windhoek Kookspan in Windhoek Alet Gardner

Die jong konstabel, Danie de Jager, in die kookspan in Windhoek - min wetende dat hy hierdie vaardighede sou toepas in die skeepskombuis onderweg na Alexandrië, in die veldkombuis in die woestyn van Noord-Afrika, in die krygsgevangekampe van Benghazi en Italië en selfs as ontsnapte krygsgevangene wat kos moes bedel of steel. 

Vir jou eie kopie, kontak gerus vir This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of bestel die e-boek op amazon.com of smashwords.com 

 

Read 1107 times
Alet Gardner

Hi there! I am an South African expat, living in the lovely Kent countryside in the UK.
I love everything meaningful and beautiful - so I try my hand at photography, painting, embroidery, needlework, cooking and writing.

My inspiration for all of this: the people that I love,
and the love that God has for me.